Vrou in die Spieël

Vrou in die Spieël

Die Afrikaanse digkuns is lewendig en florerend.

Karin Nieuwoudt plaas haar passie, haar lewe en die hoogste standaard in poësie op die tafel voor Afrikaanssprekendes en Afrikaanslesendes oor die hele wêreld. Lees haar treffende en soms ontroerende gedigte — en lees hulle dan weer.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genre: Digbundel / Poetry
ASIN: B07ZY6KQS6
ISBN: 1678510343
Order Now
Buy from Amazon Kindle
Buy from Amazon
About the Author
Karin Nieuwoudt

Karin is 'n Sielkunde Tutor (Volwasse Ontwikkeling) by die Department Sielkunde aan die Universiteit van Suid-Afrika en het in 2008 haar BA (Hons) graad in Sielkunde aan dieselfde Universiteit behaal.
Haar ander passie is sing en musiek. Sy het al in vele kore gesing, onder andere die Con Spirito Filharmoniese Koor en die Kaapstadse Simfoniekoor - albei 'n uiters vreugdevolle ervaring.

Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."