#vlugenterug

#vlugenterug

Om ontsteld te raak oor ‘n beurt klink onnodig - tensy jou beurt onheil inhou en jou gesin se lewens bedreig.

Ten midde van bisarre en lewensgevaarlike besluite deur ʼn outoritêre owerheid op die afgeslote Lekuta-eiland, droom Munnik Roux oor ʼn toekoms saam met sy rissiepit Amina Jansen in #perspaleis. Die Jansen-gesin en Amina se beurt ontketen ‘n gewaagde vlugplan in ‘n defekte vliegtuig, ʼn gevaarlike stryd om oorlewing en ʼn herontmoeting met ʼn oënskynlike vervelige jongman, Zoop Viljoen. Elsabé Welman se avontuur, #vlugtenterug, weef ʼn tere liefdesverhaal met ʼn spanningsdrama uit die hoogste rakke.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genre: Roman
ASIN: B08DM67W1K
ISBN: 9798669393489
Order Now
Buy from Amazon
Buy from Amazon Kindle
About the Author
Elsabe Welman

Elsabé is ‘n plattelander van geboorte (kleine Makwassie).
Sy was ʼn onderwyser, later dosent aan die destydse Technikon Pretoria waarna ander beroepe gevolg het.
Skryf is 'n deeltydse passie. Elsabé skryf sedert 2014. RYK ARMGAT is in 2015 gepubliseer. Afrifiksie wys haar aan as wenner van die 2016 Afrikaanse Jeugfantasie met die kortverhaal DIE ZINBALIPOORT, en in 2017 weer met GIFGOLWE in dieselfde kategorie. Haar roman, FILTERVLINDER, is in 2017 aangewys as naaswenner in Malherbe Uitgewers se roman kompetisie.
Elsabé se werk word geken aan ʼn kombinasie van romanse en spanning in ’n maklike en boeiende skryfstyl.

Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."