
Jan Visser staar ingedagte by die venster van die vliegtuig uit. Daar ver onder die uitgestrekte Atlantiese Oseaan vaar ‘n skip met ‘n lang wit stert agter hom aan – byna soos ‘n komeet.
Oor nog sowat vyftien minute behoort die vasteland van Amerika op die horison te verskyn, dink hy. Drie weke vakansie in Amerika!Jan is sewentien jaar oud en is saam met die ander tweehonderd-nege-en-veertig seuns en dogters in ‘n landswye kompetisie gekies vir hierdie toer. Hulle is almal knap skoliere in Wetenskap en Wiskunde. Die hoogtepunt van die toer is die bywoning, as spesiale gaste van NASA, van die lansering van ‘n ruimtetuig.
About the Book
Order Now
Sign up for Updates
Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."