Rosie Roos

Rosie Roos

Urte van der Watt vertel in hierdie pragtige kinderboek die storie van Rosie Roos, wat gedink het sy is mooier en ouliker as al die ander blomme in die Sonkoningin se tuin.

Toe besluit die Sonkoningin om vir Rosie Roos en al die blomme in haar tuin ʼn les te leer, omdat elkeen oulik en anders en spesiaal is.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genre: Kinderverhale / Children Stories
ASIN: B08CR6X5SM
Order Now
Buy from Amazon Kindle
Sign up for Updates
About the Author
Urte van der Watt

Kinderverhaalskrywer Urte van der Watt se twee seuns is die inspirasie vir haar pragtige kinderstories en haar kinderverhaal, Wie is God se gunsteling? "Ek is baie lief vir kinders en ek skryf kinderstories om vir elke kind te vertel hoe spesiaal hulle vir God is."

Op Urte se skryfkerfstok is twee gesamentlike digbundels, 'n dagboek, lirieke vir 'n Suid-Afrikaanse rolprent en lirieke vir 'n Namibiese kunstenares. "Skryf is my redding en my hoop - ek hoop my kinderstories maak kinderharte gelukkig."

Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."