Poort van die heuningbye

Poort van die heuningbye

Die boek weergee ’n insig in die Anglo boere oorlog. Die feite is korrek, alleenlik is die karakters fiktief en die romanse maak dit meer interessant.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: Geskiedenis / History, Roman
ASIN: B08VV1J9GN
ISBN: 9798704240761
Order Now
Buy from Amazon
Buy from Amazon Kindle
Sign up for Updates
About the Author
Anita Hamman

Anita is gebore op Riebeecksrivier in die Distrik van Malmesbury op ʼn plaas, waar sy haar kinderjare deurbring.
Haar nagraadse studies in drama, kuns en toerisme, het groot invloed op haar lewe gehad.
Haar huwelik met ʼn Nederlander laat haar reis deur verskillende kontinente en Nederland word haar tweede tuiste.
In die jaar 2000 onttrek sy haarself uit die samelewing en begin skryf. “Ek wil in stilte leef. Die lewe het ek beleef op alle vlakke. Ek is tevrede met myself en in myself. My herinneringe is my
daaglikse vriende.”

Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."
Back to Top