Pad na Kalif

Pad na Kalif

Sy donker oȇ het haar deur die spleet van sy hoofbedekking gevange gehou. Azara wonder oor die mag wat hierdie donker-geklede Toareg met sy smeulende, besitlike hartstog oor haar uitoefen.

Hy het ʼn belofte aan haar gemaak dat hy die lewe van die persoon sal neem, wat haar van hom af sou wegneem. Op die rug van ʼn kameel het sy haar pa deur die warm Saharawoestyn gevolg. Sy het die reis as jongmeisie begin en as vrou na haar land teruggekeer.
Die kinderboekskrywer Helena Lochner, is romanskrywer Anna Schonfrucht se inspirasie vir haar hartstogtelike verhaal van ʼn jong meisie se soeke na liefde in die Saharawoestyn. “Die ruwe krag van woestyne, berge, riviere en die see as palet vir menslike emosies, het nog altyd my belangstelling gaande gemaak. Pad na Kalif is ʼn ode aan die Sahara en sy mense."

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genre: Roman
ASIN: B07ZDDNVV3
Order Now
Buy from Amazon Kindle
About the Author
Anna Schonfrucht

Die kinderboekskrywer Helena Lochner is romansier Anna Schonfrucht se inspirasie vir haar hartstogtelike verhaal van ʼn jong meisie se soeke na liefde in die Sahara-woestyn. "Die ruwe krag van woestyne, berge, riviere en die see as palet vir menslike emosies, het nog altyd my belangstelling gaande gemaak. Pad na Kalif is ʼn ode aan die Sahara en sy mense."

Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."