Kinderland Rympies

Kinderland Rympies

Kinderverhaalskrywer en illustreerder Hazell Schoeman se derde kinderboek kielie kinders waar hulle die meeste daarvan hou – op hul mae.

Die sê-goed, prentjies en gediggies in Kinderland Rympies laat kleuters en peuters uit hul magies uit lag vir muise se manewales, ʼn kabouter wat saam met ʼn padda langs ʼn dam sit en vlieë vang en bye wat hul pootjies in stuifmeel was.

Order Now!
Order Now
Buy from Amazon Kindle
About the Book
Details
Author:
Genre: Kinderverhale / Children Stories
ASIN: B087M4MYS4
About the Author
Hazell Schoeman

Kinderverhaalskrywer, Hazel Shoeman, skryf en illustreer kinderstories omdat sy glo almal het 'n storie om te vertel: "Ek skryf stories om kinders se lewens te verbeter en te verander." Hazel publiseer in 2018 Petrus die huisvlieg en in 2019 haar digbundel Engelvlerk. "Die inspirasie vir my stories is elke dag rondom ons - die geheim is om alledaagse stories op ʼn spesiale manier aan kinders te vertel."

Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."