
’n Lekkerlees kortverhaalbundel waarby lesers maklik sal aanklank vind omdat dit oor die lewe gaan. Ís bloed dikker as water – of nie?
Toeval is eintlik beplan en liefde dra mens deur die lewe en ná die dood. Daar is ken en kén terwyl tyd vir ewig ʼn faktor is. Soms dink iemand hy weet, en dan … Die beloop van die lewe is buite ons beheer en die mistieke dra soms by tot verrassing en hoop vir die toekoms.
Lees oor lewenswaarhede met uitkomste wat die leser telkens verras. Lekker lees!
About the Book
Order Now
Sign up for Updates
Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."