Diere Avonture

Diere Avonture

In 'Diere Avonture' vertel kinderverhaalskrywer Hazell Schoeman drie pragtige stories wat kinderharte bly sal maak en elke kind nuuskierig.

Riempies die eendjie beleef wonderlike avonture op ʼn plaas, Lukas die mier soek na water se pad na die see en Kalvyn die hoenderhaantjie moet noodgedwonge leer vlieg. Wonderlike verhale vir kleuters en peuters en ouers om slaaptydstories te lees.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genre: Kinderverhale / Children Stories
ASIN: B082WNZ267
Order Now
Buy from Amazon Kindle
About the Author
Hazell Schoeman

Kinderverhaalskrywer, Hazel Shoeman, skryf en illustreer kinderstories omdat sy glo almal het 'n storie om te vertel: "Ek skryf stories om kinders se lewens te verbeter en te verander." Hazel publiseer in 2018 Petrus die huisvlieg en in 2019 haar digbundel Engelvlerk. "Die inspirasie vir my stories is elke dag rondom ons - die geheim is om alledaagse stories op ʼn spesiale manier aan kinders te vertel."

Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."