Appel en Lemoen

Appel en Lemoen

Appel en Lemoen is ʼn kostelike kleuterverhaal, waarin Urte van der Watt die storie vertel van ʼn grootdoenerige Appel, wat dink dat hy beter, slimmer en mooier is as al die ander vrugte wat God gemaak het.

Order Now!
Order Now
Buy from Amazon Kindle
About the Book
Details
Author:
Genre: Kinderverhale / Children Stories
ASIN: B087G7WNGX
About the Author
Urte van der Watt

Kinderverhaalskrywer Urte van der Watt se twee seuns is die inspirasie vir haar pragtige kinderstories en haar kinderverhaal, Wie is God se gunsteling? "Ek is baie lief vir kinders en ek skryf kinderstories om vir elke kind te vertel hoe spesiaal hulle vir God is."

Op Urte se skryfkerfstok is twee gesamentlike digbundels, 'n dagboek, lirieke vir 'n Suid-Afrikaanse rolprent en lirieke vir 'n Namibiese kunstenares. "Skryf is my redding en my hoop - ek hoop my kinderstories maak kinderharte gelukkig."

Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."