Al wat ek het, is Woorde

Al wat ek het, is Woorde

Gesamentlike kortverhaal en digbundel

“Nee! Dit kan nie wees nie!” Die boksie val uit sy hande en hy hardloop in die gang af. Bang! Hy was nog nooit so bang in sy lewe nie. .Ddie bloed druis in Chris se ore. Elke beweging verg meer en meer inspanning. Hy draf al stadiger. Voor die deur staan hy stil. Sy keel trek toe. Elke asemteug pynig hom. Wat as ...?”
Al wat ek het, is WOORDE, is ‘n samestelling van kortverhale, gedigte en skryfsels deur Martelize Faber, wat nou vir die eerste keer saam in een bundel opgeteken is. Vir oud en jonk en almal.

Order Now!
About the Book
Details
Order Now
Buy from Amazon Kindle
About the Author
Martelize Faber

Martelize Faber is nog haar hele lewe lank 'n plaaskind, gebore-getoë op Skietlaagte, buite Viljoenskroon. Van skooltyd af skryf en dig Martelize - koshuiskoerant, skoolkoerant, dorpskoerant en kinderkoerante. Verskeie kortverhale verskyn in bundels en presteer in kompetisies, soveel so dat ʼn vername universiteit nie anders kon as om in 2019 ʼn meestersgraad in Opvoedkunde aan haar toe te ken nie. Tans bly Martelize saam met haar gesin en twee rifrûe, Riffels en Ratel, in die Suid-Vrystraat op ʼn plaas net buite Jacobsdal.

Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."