
ʼn Paar Afrikaanse slaaptydstories om die swaarkry van bedtoegaan met lekkerkry klaar te kry.
Deel 1 van die reeks 101 Slaaptydstories oor die avonture van Mossieman en sy boesemvriend, Geronkie die donkie, laat jou somtyds kopkrap en ander kere maag vashou van die lag. In 101 Slaaptydstories beleef ons saam met dié twee rakkers avonture en poetse waaraan hulle die niksvermoedende inwoners van die Vrystaat onderwerp, meesal met onvoorspelbare gevolge.
About the Book
Book Club Resources
Order Now
Sign up for Updates
Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."