Urte van der Watt

Kinderverhaalskrywer Urte van der Watt se twee seuns is die inspirasie vir haar pragtige kinderstories en haar kinderverhaal, Wie is God se gunsteling? “Ek is baie lief vir kinders en ek skryf kinderstories om vir elke kind te vertel hoe spesiaal hulle vir God is.”

Op Urte se skryfkerfstok is twee gesamentlike digbundels, ‘n dagboek, lirieke vir ‘n Suid-Afrikaanse rolprent en lirieke vir ‘n Namibiese kunstenares. “Skryf is my redding en my hoop – ek hoop my kinderstories maak kinderharte gelukkig.”

Rooimier en Tier
God se Gunsteling

God se Gunsteling

Urte sê: “Ons almal is God se gunsteling – Hy het ons almal ewe spesiaal gemaak. Jy moet dit nooit, ooit vergeet nie. Vertel vir al jou maats hoe spesiaal hulle vir God is."

More info →
Buy from Amazon Kindle
Appel en Lemoen