Richard Steinmann

Richard Steinmann is ‘n afgetrede besigheidbestuurder. Gedurende sy loopbaan van veertigjaar, was hy werksaam as Direkteur van Internationale Televisie. Hy was ook betrokke by eiendomsontwikkeling. Hy is gebore in Kwazulu Natal. Hy het gestudeer aan die Universiteit van die Vrystaat en Natal in musiek, ekonomie en klassieke tale.

Verydeling

Verydeling

- se individuele belewenisse vorm ’n kenmerkende geskiedenisverloop vanaf die 17de eeu tot in 2020 en het bygedra tot die vorming van ’n unieke volk en samelewing in Suid-Afrika.

More info →
Buy from Amazon
Buy from Amazon Kindle
Back to Top