Karin Nieuwoudt

Karin is ‘n Sielkunde Tutor (Volwasse Ontwikkeling) by die Department Sielkunde aan die Universiteit van Suid-Afrika en het in 2008 haar BA (Hons) graad in Sielkunde aan dieselfde Universiteit behaal.
Haar ander passie is sing en musiek. Sy het al in vele kore gesing, onder andere die Con Spirito Filharmoniese Koor en die Kaapstadse Simfoniekoor – albei ‘n uiters vreugdevolle ervaring.

Vrou in die Spieël

Vrou in die Spieël

Karin Nieuwoudt plaas haar passie, haar lewe en die hoogste standaard in poësie op die tafel voor Afrikaanssprekendes en Afrikaanslesendes oor die hele wêreld. Lees haar treffende en soms ontroerende gedigte — en lees hulle dan weer.

More info →
Buy from Amazon Kindle
Buy from Amazon