Elsebe de Beer

Kinderverhaalskrywer is ʼn gebore-getoë Gautenger wat ʼn loopbaan as onderwyseres as skrywer laat voortleef. “Aan die Goudstadse onderwyskollege het ek geleer om my in die gedagte- en ervaringswȇreld van kinders in te leef – ek skryf kinderstories om hierdie ondervindinge en ervarings vir kinders lewendig en opwindend te maak.”
Benewens kinderverhale, skryf Elsabé de Beer ook kortverhale en beywer haar deur middel van haar skeppingsjuweel SA Skrywers vir die bevordering en uitbou van die Afrikaanse taal.

Nothing Found