Annelize Potgieter

Annelize is gebore en getoë in Welkom. Sy beskryf haarself as ’n introvert en verkies om haar tyd aan haar Skepper te wy. Sy het hierdie boek geskryf deur die roeping van God en wil ander help wat moontlik in dieselfde posisie mag wees waarin sý was.

GENOEG!

GENOEG!

Die swart demoon wat jou lewe, jou liggaam en al jou gedagtes oorneem en jou laat glo jy is sleg, nutteloos, betekenisloos en jou laat twyfel oor alles.
Tyd genees wonde, maar tyd kan nie die horlosie terugdraai nie. As jy ʼn geliefde het, of iemand ken met depressie, is dit nou jou tyd om daardie persoon by te staan, moeite te doen om ʼn pad met daardie persoon te stap.
“My God is groot!”

More info →
Buy from Amazon
Buy from Amazon Kindle
Back to Top