Anna Schonfrucht

Die kinderboekskrywer Helena Lochner is romansier Anna Schonfrucht se inspirasie vir haar hartstogtelike verhaal van ʼn jong meisie se soeke na liefde in die Sahara-woestyn. “Die ruwe krag van woestyne, berge, riviere en die see as palet vir menslike emosies, het nog altyd my belangstelling gaande gemaak. Pad na Kalif is ʼn ode aan die Sahara en sy mense.”

Pad na Kalif

Pad na Kalif

Author:
Genre: Roman

Hy het ʼn belofte aan haar gemaak dat hy die lewe van die persoon sal neem, wat haar van hom af sou wegneem. Op die rug van ʼn kameel het sy haar pa deur die warm Saharawoestyn gevolg. Sy het die reis as jongmeisie begin en as vrou na haar land teruggekeer.
Die kinderboekskrywer Helena Lochner, is romanskrywer Anna Schonfrucht se inspirasie vir haar hartstogtelike verhaal van ʼn jong meisie se soeke na liefde in die Saharawoestyn. “Die ruwe krag van woestyne, berge, riviere en die see as palet vir menslike emosies, het nog altyd my belangstelling gaande gemaak. Pad na Kalif is ʼn ode aan die Sahara en sy mense."

More info →
Buy from Amazon Kindle