Anita Hamman

Anita is gebore op Riebeecksrivier in die Distrik van Malmesbury op ʼn plaas, waar sy haar kinderjare deurbring.
Haar nagraadse studies in drama, kuns en toerisme, het groot invloed op haar lewe gehad.
Haar huwelik met ʼn Nederlander laat haar reis deur verskillende kontinente en Nederland word haar tweede tuiste.
In die jaar 2000 onttrek sy haarself uit die samelewing en begin skryf. “Ek wil in stilte leef. Die lewe het ek beleef op alle vlakke. Ek is tevrede met myself en in myself. My herinneringe is my
daaglikse vriende.”

Hagedisje Finds New Friends

Hagedisje Finds New Friends

Today he is outside early, and the sun is shining warmly in the garden. He sits on a rock, looking around if he can see an inhabitant to talk to, but everything is very quiet. He is sad. To play alone in the garden is no fun. He also doesn’t have brothers or sisters, and his Mommy is always afraid that the Big Ginger Cat will catch him.

Read about the adventures of the lovable little character in Anita Hamman's beautifully illustrated book 'Hagedisje.'

More info →
Buy from Amazon Kindle