Kontakvorm vir voornemende skrywers. En digters. En kinderboekillustreerders.

Klik hier om eers meer te wete te kom oor watter inligting ons nodig het om die wiel aan die rol te sit:

Stuur ons solank wat jy het, en ons sal ons wollerige stertjies in rat kry!

Moet asseblief nie begin kalmeerpille pop of Klippies en Coke gooi of onderstebo aan jou deurkosyn hang om te mediteer of so iets as jy nie nou dadelik al die inligting gereed het wat ons hieronder vra nie. Jy hoef nie alles nou dadelik te stuur nie.

Die belangrike dinge is jou naam, van, titel van die boek, en e-posadres. Dis al. Ons wil net kan kontak maak met jou.

Die res is alles opsioneel vir nou.