Afrikaanse Skrywers se Werk vir Jou Kindle of Foon

Hasepad Uitgewers maak Afrikaanse boeke beskikbaar op Amazon.com, vir aflaai na jou Kindle toe. Hoewel die pryse in Dollars aangegee word, is hulle baie billik. Ons wil hê almal moet Afrikaanse boeke vir hulle Kindles (of selfone, of iPads, of vir die Kindle toep op jou PC of Mac) kan bekostig. Kom kuier gerus by ons Facebook tuiste, en loer in by die skrywersblad, Pendit.co.za.

As jy ‘n voornemende skrywer of digter is wat graag by Hasepad wil publiseer, kom loer gerus na ons Kontakvorm waar jy solank kan begin inligting aanstuur.

Die Kollig:

http://www.hasepad.com/wp-content/uploads/2020/07/mockup.jpgJeni Smithies join us with an amazing book, King of the road. A true and magic experience, a captivating safari through Addo Elephant National Park with a passionate and knowledgeable tour guide – with fascinating facts, good laughs and fun – but also the sadness that sometimes come about in wildlife and the reality of the authors’ own life. This book is not intended as a field guide, but rather a guided safari through each loop, relating some of the amazing sightings in that area, to celebrate the innate beauty, history and sense of peace that the Addo Elephant National Park presents to each and every person who enters her domain.
This book is so special! King of the road is a must read and the photographs are absolutely beautiful.

http://www.hasepad.com/wp-content/uploads/2020/07/mockup.jpgTuschka Reynders also joined us with a special book, Gidion, mighty warrior of God. Read the life story of Gidion Reuben du Toit as told by his mom, Tuschka (the author). This beautifully written book will take you on an unforgettable journey, and long after you’ve put it down, its powerful message will echo in your thoughts.


http://www.hasepad.com/wp-content/uploads/2020/08/1597215519-removebg-preview-1.pngWillem Breyl sluit by ons aan met ‘n digbundel wat diep grawe. Soos ‘n droom verby lê klem op tyd. Aan elkeen van ons is ʼn beperkte hoeveelheid geskenk, met die opdrag om dit verantwoordelik te bestee.
Tyd bly seker dié kosbaarste kommoditeit van ons bestaan waarmee ons, ironies genoeg, baie verkwistend en roekeloos omgaan. Tot die dag dat jy ontnugter besef, skielik en onverwags: die lewe, soos sonlig, die seisoene en soos ʼn droom, is tydelik en van korte duur.
Hierdie versameling gedigte is ʼn viering van die lewe se vreugdes en verganklikheid deur die oë van die skrywer.


Hartlik welkom aan ‘n nuwe skrywer op die Hasepad!

Sheugnet Jones sluit by die Hasepad aan met ‘n pragtige roman: Nelie, my Liefling. Hierdie besonderse roman bevat teer oomblikke en oomblikke van woede, van pret en plesier. Die karakters in ‘Nelie, my liefling’, is nie mense wat tussen die blaaie van hierdie uitdagende boek gaan luier nie; hulle klim daar uit.

Welkom, Sheugnet Jones. Ons hoop ons het jou nog baie jare op die Hasepad.

 

Alfabetiese indeks (volgens van) van skrywers (klik om te besigtig):

Johann Bredell | Willem Breyl | Elsabé de Beer | Dries de Kock | Ronél Maré Dunn | Martelize Faber | Sara Francis | Magdalie Grobler | Anita Hamman | Sheugnet Jones | Bets Koen | Santi Kruger | Lasja Lessing | Karin Nieuwoudt | Tuschka Reynders | Nico Schamrel | Hazell Schoeman | Anna Schonfrucht | Jeni Smithies | Marna Thompson | Henning van Aswegen | Urte van der Watt | Tersia van der Westhuizen | Louise van Gass | Gerhard Venter | Chantel Vergotine | Elsabé Welman | Yolanda Wessels |

Johann Bredell

Terug boontoe


Willem Breyl

Terug boontoe


Elsabé de Beer

Terug boontoe


Dries de Kock

Terug boontoe


Ronél Maré Dunn

Terug boontoe


Martelize Faber

Terug boontoe


Sara Francis

Terug boontoe


Magdalie Grobler

Terug boontoe


Anita Hamman

Terug boontoe


Bets Koen

Terug boontoe


Sheugnet Jones

Terug boontoe


Santi Kruger

Terug boontoe


Lasja Lessing

Terug boontoe


Karin Nieuwoudt

Terug boontoe


Tuschka Reynders

Terug boontoe


Nico Schamrel

Terug boontoe


Hazell Schoeman

Terug boontoe


Anna Schonfrucht

Terug boontoe


Jeni Smithies

Terug boontoe


Marna Thompson

Terug boontoe


Henning van Aswegen

Terug boontoe


Urte van der Watt

Terug boontoe


tersia van der Westuizen

Terug boontoe


Louise van Gass

Terug boontoe


Gerhard Venter

Terug boontoe


Chantel Vergotine

Terug boontoe


Yolanda Wessels

Terug boontoe


Elsabé Welman

Terug boontoe