Hasepad Uitgewers maak Afrikaanse boeke beskikbaar op Amazon.com, vir aflaai na jou Kindle toe. Hoewel die pryse in Dollars aangegee word, is hulle baie billik. Ons wil hê almal moet Afrikaanse boeke vir hulle Kindles (of selfone, of iPads, of vir die Kindle toep op jou PC of Mac) kan bekostig. Kom kuier gerus by ons Facebook tuiste, en loer in by die skrywersblad, Pendit.co.za.
As jy ‘n voornemende skrywer of digter is wat graag by Hasepad wil publiseer, kom loer gerus na ons Kontakvorm waar jy solank kan begin inligting aanstuur.
Die Kollig:
Bets Koen verras ons met haar nuwe boek Wraak se Angel. Hierdie spanningsverhaal is die opvolg op Tulpe vir Talina. Wraak se Angel is gelaai met aksie en romanse. Bets maak gebruik van goeie dialoog om die verskeie karaktereienskappe en emosies na vore te bring. Haar beskrywing van gesiguitdrukkings en handelinge, help vorm aan die perfekte prent in die leser se geestesoog. Die verhaal verloop so vlot dat ʼn mens wil aanhou lees, geboei deur al die gebeure – tot jy jou aan die einde bevind met dié gedagte: jy hoop op ʼn volgende opvolg!
Nico Schamrel het twee nuwe boeke op die rak, Sondebok Swartskaap EN Geagte Mej, de Kock. Die eerste boek is ‘n roman wat gedurende apartheid afspeel waarin al die karakters op een of ander manier met mekaar verbind is. Lees gerus hierdie boek se sinopsis – dit is beslis ‘n boek wat jou anders na die lewe sal laat kyk! Sy tweede boek is die biografie van Magdalena de Kock (Steytler), wat in 1919 na Malawi vertrek het as sendeling – soos deur haarself opgeteken. Hierdie manuskrip het onlangs weer aan die lig gekom nadat dit verlore was. Nico was bevoorreg om dit te kon verwerk. Uitstekende navorsing en ‘n ongelooflike biografie.
BEKENDSTELLING:
Riaan Palmer is ons nuutste skrywer wat eintlik geen bekendstelling nodig het nie. Sy boek, Die Heilige Koeie se moe maak reeds opspraak onder lesers. Riaan word bestempel as een van ons beste komedie-skrywers en is ook bekend vir sy kwinkslae. Hy het beslis ‘n opinie oor alles en beskryf situasies met ‘n tong in die kies wat jou laat skatterlag. WELKOM RIAAN!
Judy de Bruin sluit by ons aan met haar eerste publikasie, Die Oord. Hierdie boek bied ‘n interessante plot wat jou konstant aan die dink sit. Kyk gerus na haar promosievideo op haar skrywersprofiel. Welkom by Hasepad, Judy!
Alfabetiese indeks (volgens van) van skrywers (klik om te besigtig):
Johann Bredell | Willem Breyl | Elsabé de Beer | Judy de Bruin | Dries de Kock | Ronél Maré Dunn | Martelize Faber | Sara Francis | Magdalie Grobler | Anita Hamman | Lana Hitge | Sheugnet Jones | Bets Koen | Santi Kruger | Lasja Lessing | Karin Nieuwoudt | Riaan Palmer | Annelize Potgieter | Tuschka Reynders | Nico Schamrel | Hazell Schoeman | Anna Schonfrucht | Jeni Smithies | Richard Steinmann | Marna Thompson | Henning van Aswegen | Urte van der Watt | Tersia van der Westhuizen | Louise van Gass | Gerhard Venter | Chantel Vergotine | Elsabé Welman | Yolanda Wessels |
Johann Bredell
Johann Bredell
Jacobus Johannes Koekemoer, alombekend as Koekies, is op 21 April 1938 te Johannesburg gebore. In 1967 verwerf hy ...
Ruimteskip Celeste
Een van die geheimsinnigste plekke op aarde is ‘n deel van die Atlantiese Oseaan bekend ...
Willem Breyl
Willem Breyl
Willem het in Albertinia, op die skilderagtige Tuinroete, grootgeword. Na skool verhuis hy na Kaapstad, ...
Soos 'n droom verby
Tyd. Omgewens deur kinders, gekoester deur bejaardes. Kosbaar, maar geringgeskat. Aan elkeen van ons is ʼn ...
Elsabé de Beer
Elsabé de Beer
Kinderverhaalskrywer is ʼn gebore-getoë Gautenger wat ʼn loopbaan as onderwyseres as skrywer laat voortleef. “Aan die Goudstadse ...
Bangbroek Apie leer swem
Apie is bang om te swem. Almal dink hy is 'n bangbroek. Maar toe hy ...
Judy de Bruin
Judy de Bruin
Judy is in die fleur van haar lewe en ’n boorling van Port Elizabeth. Sy ...
Die Oord
Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die ...
Dries de Kock
Ronél Maré Dunn
Ronél Maré Dunn
Ronél Maré Dunn se liefde vir skryf begin reeds op skool en ontwikkel tot ʼn ...
Sewe Dae
‘Sal jy my verkwalik as ek jou soen?’ Sy stem is effe hees, sy mond ...
'n Storm is Verby
Lorette voel die pyn en verlies. Seerder as wat doodgaan kan bring. Sy staar deur ...
Martelize Faber
Sara Francis
Sara Francis
Sy is gebore en getoë in Douglas in die Noord-Kaap, maar woon tans in Port ...
Agter donker wolke
“… jy kan nie wegkom nie, Jana. Onthou, net die dood kan ons skei …” Jana, enkelma ...
Muggie en die ysterman
“… ons is vir mekaar bedoel, my liefste meisie …” Ná haar liefdesteleurstelling sweer Muggie dat sy ...
Magdalie Grobler
Anita Hamman
Anita Hamman
Gebore op Riebeecksrivier, in die Distrik van Malmesbury op ‘n plaas, haar kinderjare bring sy ...
Hagedisje Finds New Friends
Meet Hagedisje! He is a little lizard who goes on a different adventure in the ...
Lana Hitge
Lana Hitge
“Wie is ek?” vra jy my: Nee wat, jong – ek is sommer maar net gewoonweg ‘...
My moer-by bundel
My Moer-by bundel bevat verhale van alle soorte en geure bymekaar gegooi tussen die woord-ritmes ...
Bets Koen
Oelie die Uiltjie
Oelie die uiltjie bly diep in die bos saam met sy mamma en pappa. Hy ...
Bets Koen
As die skryfgogga eers gebyt het, raak 'n mens moeilik daarvan verlos. Soveel skryfwerk lê ...
Martjie se Ingelsman
Dis 1901, Lambertsbaai. Die Sybille lê op die rotse, gestrand. Wat sal die koms van hierdie ...
Kepies op my Kierie
Lekkerlees kortverhaalbundel waarby lesers maklik sal aanklank vind omdat dit oor die lewe gaan. Ís ...
Tulpe vir Talina (Sagteband)
“Vyand, vyand!” Chris Rossouw hoor asof soos gister die fluisterstem van sy jong korporaal in ...
Woordslag
Van ’n bosgod in Magoebaskloof tot by die desperate dae van die beleg van Leningrad; ...
Verlore Verlede
'n Twis oor 'n landgoed in 'n land wat in 'n vryheidstryd gedompel word. 'n ...
Die nag toe die Maan geval het
Kyk na die hemel daarbo. Hy is altyd daar, so wil ons glo. Die maan, ’...
Susanini
’n Mens, nee ’n kind, kan net soveel verduur. Uiteindelike verlossing bevry haar van die ...
Wraak se angel
Na ’n vlugtog oor land en see in Tulpe vir Talina (boek 1), is daar vrede ...
Sheugnet Jones
Sheugnet Jones
Die vermoë om te droom maak van Sheugnet Jones ʼn uitstaande en gewilde skrywer. In haar ...
Nelie, my liefling
In die laat 1880's is die Jouberts en die Koekemoers bure in die boeregemeenskap van ...
Santi Kruger
Santi Kruger
Santi Kruger woon tans in Stilfontein Noordwes, skryf en dig is en was nog altyd ...
Kaleidoskoop
Hierdie bundel bevat 'n verskeidenheid gedigte, nie net oor een tema nie, gedigte oor die ...
Lasja Lessing
Lasja Lessing
Lasja Lessing is a qualified tour guide who can help herself in Swedish, German and ...
Accent Revive
“Good day, Madame,” the tall silver-haired gentleman said with a touch of French, smiling broadly, ...
All might come
Kim and her father have taken it upon themselves to look after the century-old statue ...
Sonja Hansen
Carl Neumann, a civil engineer, goes to South Africa to join his fellow-engineer friend in ...
Woodland Quartet
Four horse-loving children grow up with Woodland Farm being the centre of their young lives ...
Meet me at the Litzi
Café Litzi is the most popular meeting-place in Brodara, an island founded by Norwegian Friedolin ...
Karin Nieuwoudt
Karin Nieuwoudt
Karin is ‘n Sielkunde Tutor (Volwasse Ontwikkeling) vir die Department Sielkunde by die Universiteit van ...
Vrou in die Spieël
Die Afrikaanse digkuns is lewendig en florerend. Karin Nieuwoudt plaas haar passie — haar lewe — en ...
Riaan Palmer
Riaan Palmer
Riaan Palmer het jare gelede as ʼn baba in Potchefstroom te voorskyn gekom, en na ʼn paar ...
Die Heilige Koeie se moe
Die Heilige Koeie se moe is ʼn bundel vol onheilige gedagtes. Dit vra waaroor moe die ...
Annelize Potgieter
Annelize Potgieter
Annelize is gebore en getoë in Welkom. Sy beskryf haarself as ’n introvert en verkies ...
GENOEG!
Ek bevind my binne die tonnel van die swart demoon – bipolêre, depressie en gemoedsversteuring ...
Tuschka Reynders
Tuschka Reynders
Dr Tuschka Reynders is a specialist dietician with a private practice in Pretoria East. She ...
Gidion, mighty warrior of God
How do you put in words the story of a boy that had all the ...
Nico Schamrel
Nico Schamrel
Gebore en getoë op Uitenhage. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Andrew Rabie in Port ...
Engela
“In jou kop is jou drome en jou stories; jou eie wêreld, ’n fantasie ...
Rooi Papawers
Drie gedempte skote. Sy val vorentoe oor die ruglening van die stoel. Haar hare glip ...
Steppie lyk soos heuningwas
Van haar kosbaarste besittings is ’n prent van beeste, dagboeke en haar kansellap. Die mees ...
Die Griesels van Poespasvlei: Deel 1
Van struggle en suffer kan jy die Griessels niks vertel nie. Myn-blaster Frik blaas alles ...
Prente in my kop
Foto’s en prente vertel ʼn storie deur die oog van ʼn fotograaf of kunstenaar. Dit wek ...
Self-publikasie Bemarking
Jou stap-vir-stap handleiding oor self-publikasie, uitgewers en goeie idees om jou boek te bemark. Die ...
Die Griesels van Poespasvlei: Deel 2
Tant Goedjie se no name teeblare voorspel groot dinge, maar Tillie verstaan daarvan niks. ’n ...
Geagte Mej. de Kock,
Die biografie van ʼn sendeling – aangrypend neergepen deur ʼn bejaarde vrou wat haar jongmenslewe opgeoffer het om ...
Sondebok Swartskaap
Wraak, liefde, sonde, verlange, oneerlikheid, hoogmoed, geheime en geloof – alles hou verband met mekaar en ...
Hazell Schoeman
Hazell Schoeman
Kinderverhaalskrywer Hazel skryf en illustreer kinderstories omdat sy glo almal het ʼn storie om te vertel — “...
Diere Avonture
In 'Diere Avonture' vertel kinderverhaalskrywer Hazel Schoeman drie pragtige stories wat kinderharte bly sal maak ...
Kinderland Rympies
Kinderverhaalskrywer en illustreerder Hazell Schoeman se derde kinderboek, kielie kinders waar hulle die meeste daarvan ...
Anna Schonfrucht
Anna Schonfrucht
Die kinderboekskrywer Helena Lochner is romansier Anna Schonfrucht se inspirasie vir haar hartstogtelike verhaal van ʼn ...
Pad na Kalif
“Sy donker oȇ het haar deur die spleet van sy hoofbedekking gevange gehou. Azara wonder ...
Jeni Smithies
Jeni Smithies
Jeni is one of the most daring, optimistic, generous, energetic, gifted and talented people we ...
King of the road
A true and magic experience, a captivating safari through Addo Elephant National Park with a ...
A spirit of stone and a keyring
A candid story of one woman’s courage and tenacity to fight for her dream ...
Richard Steinmann
Richard Steinmann
Richard Steinmann is ‘n afgetrede besigheidbestuurder. Gedurende sy loopbaan van veertigjaar, was hy werksaam as ...
Verydeling
Vier families: STEINMANN, NORTJÉ, KUNZMANN, BOSSERT- se individuele belewenisse vorm ’n kenmerkende geskiedenisverloop vanaf die 17...
Marna Thompson
Marna Thompson
Kinderverhaalskrywer Marna Thompson is ouer en ma van twee groot-oog, nuuskierige kinders — die inspirasie vir ...
Die Avonture van Spikkie en Spokie
“Die storielyn van Beste Maats is iets wat werklik met my dogtertjie by die skool ...
Die Avonture van Spikkie en Spokie - DIE FIETS
Die Fiets is die vierde boekie in kinderverhaalskrywer Marna Thomson se gewilde reeks oor die ...
Henning van Aswegen
101 Slaaptydstories - Deel 5 (Sagteband)
Die vyfde volume van Afrikaanse slaaptydstories om die swaarkry van bedtoegaan met lekkerkry klaar te ...
Die Feetjies se Dansparty
In al die kinderverhale en stories in Die feetjies se dansparty, speel vroulike en meisie- ...
Knorrige Ou Oom
Knorrige ou oom is ʼn kranige ou korrelkop wat met almal moeilikheid soek… en dit kry. ...
101 Slaaptydstories - Deel 5 (Sagteband)
Die vyfde volume van Afrikaanse slaaptydstories om die swaarkry van bedtoegaan met lekkerkry klaar te ...
101 Slaaptydstories - Deel 5
Die vyfde volume van Afrikaanse slaaptydstories om die swaarkry van bedtoegaan met lekkerkry klaar te ...
101 Slaaptydstories Deel 4
Die vierde volume van Afrikaanse slaaptydstories om die swaarkry van bedtoegaan met lekkerkry klaar te ...
101 Slaaptydstories - Deel 3
Virginia is ʼn klein myndorpie gunter in die mielielande en koppies van die middel-Vrystaat. ʼn Onbenullige dorpie ...
101 Slaaptydstories - Deel 2
Hier is die tweede volume van Afrikaanse slaaptydstories om die swaarkry van bedtoegaan met lekkerkry ...
101 Slaaptydstories - Deel 1
ʼn Paar gratis Afrikaanse slaaptydstories om die swaarkry van bedtoegaan met lekkerkry klaar te kry. Deel 1 ...
Israel - Die Beloofde Land: 'n Spirituele reis deur Israel
'n Spirituele reis deur Israel, die beloofde land. Reis saam met Henning & Belinda van Aswegen ...
Urte van der Watt
Tersia van der Westuizen
Tersia van der Westhuizen
Tersia van der Westhuizen's first children's story, 'Fanie en sy hond' was broadcasted in 1981 on ...
Sheba
In haar nuwe jeugboek ‘Sheba’, vertel kinderverhaalskrywer Tersia van der Westhuizen die opwindende verhaal van ...
Louise van Gass
Louise van Gass
Ek is tans woonagtig in Stellenbosch. Ek het groot geword in Pretoria, getroud en het ...
Schönland
Wanneer ‘n jong dame, Cindy Ballantyne, ‘n jong seun ontmoet op haar pa se plaas ...
Gerhard Venter
Gerhard Venter
Gerhard Venter used to pray, "Lord, please put me in a position where I can ...
Slay Your Pain Giant: A Christian Victory over Chronic Pain
Suddenly, there's a giant in your life His name is not Goliath. This one calls ...
Ten Pebbles for Your Sling
You look up, and there he is — your personal giant. You need ammo! Sometimes the ...
The Canned Lion Incident: A Short Story
Ebook: $0.99 The American hunter shouldn't have shot Jan du Plessis' lion. Not like that.
Arrows of God
God uses flawed people to achieve His purpose. He shoots a straight shot with a ...
Roll Your Rock: 100 Christian meditations for hard times
Your Rock: Mission Impossible You look at the huge lump of stone you've been given, ...
Kant - 'n Toneelstuk uit die Boereoorlog
'n Volk wat verdruk en vermoor word is soos kant — almal wat sterf, laat gate ...
Yesu's Baboon
The judgment of Koyati, a poor herdboy from a remote village in Tanzania, is often ...
Engel Harmse en die Renosterhoring
Chantel Vergotine
Chantel Vergotine
Chantel Vergotine is van die dorpie Ceres in die Kaapse Wynland en distrikte. Sy is ...
Lewenssketse — 'n Digbundel
Wie is ek? Somtyds wonder ek, wat is my doel in die lewe! Alles het ...
Lewenssketse (Hardeband)
Bestel Chantel se hardeband-uitgawe van 'Lewenssketse' direk van Lulu af.