Afrikaanse Skrywers se Werk vir Jou Kindle of Foon

Hasepad Uitgewers maak Afrikaanse boeke beskikbaar op Amazon.com, vir aflaai na jou Kindle toe. Hoewel die pryse in Dollars aangegee word, is hulle baie billik. Ons wil hê almal moet Afrikaanse boeke vir hulle Kindles (of selfone, of iPads, of vir die Kindle toep op jou PC of Mac) kan bekostig. Kom kuier gerus by ons Bakkiesblad (Facebook) tuiste, of by ons maatjies by Pendit.co.za.


Hartlik welkom aan Santi Kruger met haar digbundel Kaleidoskoop. Santi, hier’s jou fifteen minutes of fame heel bo-aan ons skrywerslys.

Ons verwelkom die splinternuwe slapbandweergawe van Nico Schamrel se boek Rooi Papawers, wat sopas verskyn het. Wees ook op die uitkyk vir die slapbanduitgawe van Nico se Engela, wat eersdaags gaan verskyn.

Bets Koen se pragtige verhaal Martjie se Ingelsman is nou in sagteband beskikbaar op Amazon.com. Gaan kyk gerus.

Henning van Aswegen het weer eens ‘n versameling vermaaklike kinderverhale vrygestel. Gaan kyk gerus na die vierde versameling stories in sy 101 Slaaptydstories reeks.

Alfabetiese indeks (volgens van) van skrywers (kliek om te besigtig): Johann Bredell | Elsabé de Beer | Ronél Maré Dunn | Anita Hamman | Bets Koen | Santi Kruger | Lasja Lessing | Karin Nieuwoudt | Nico Schamrel | Hazell Schoeman | Anna Schonfrucht | Henning van Aswegen | Urte van der Watt | Gerhard Venter | Chantel Vergotine |


Santi Kruger

Terug boontoe

Elsabé de Beer

Terug boontoe

Johann Bredell

Terug boontoe

Ronél Maré Dunn

Terug boontoe

Anita Hamman

Terug boontoe

Bets Koen

Terug boontoe

Lasja Lessing

Terug boontoe

Karin Nieuwoudt

Terug boontoe

Nico Schamrel

Terug boontoe

Hazell Schoeman

Terug boontoe

Anna Schonfrucht

Terug boontoe

Henning van Aswegen

Terug boontoe

Urte van der Watt

Terug boontoe

Gerhard Venter

Terug boontoe

Chantel Vergotine

Terug boontoe